Sale!

SSV Pella Granietbult Cabernet Sauvignon 2014 

R280.00-20% AF

Die ’n Nuwe Wêreld-styl Cabernet Sauvignon, met heerlike vrugte en kompleksiteit, en ’n sterk maar ryp tannienstruktuur. Die wingerde op die suidelike helling van ’n hoë granietheuwel floreer op ’n kombinasie van verkrummelde gesteente en klei, die gevolg van baie jare van verwering; daarom word die wyn Granietbult genoem. Dit word koud geweek vir 10 dae teen 8 ºC onder ’n CO2-kombers. Daarna word die wyn gefermenteer teen ’n maksimum temperatuur van 28 ºC. Dit word drie keer per dag oorgepomp om ’n lae temperatuur in die dop van vaste stowwe te handhaaf. Daarna volg 30 dae deurweking, en sowel die vry afloop as perssap word gebruik. Dit word verouder vir 18 maande lank in vate van Franse eik, waarvan 50% nuut was.

Notas vir proe: Gekonsentreerde aromas van rooi en swart bessies volg deur tot ‘n ryk, hoogs geëkstraheerde palet met verfynde tannine, wat met ’n lang nasmaak eindig.

In Voorraad

Minimum – 6 Bottels
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days
DEEL
BOONTOE

SSV Pella Granietbult Cabernet Sauvignon 2014 

R280.00

In Voorraad

Inkopiemandjie 0

Teken aan

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.

Welcome

Welkom