Seven Springs Pinot Noir 2015

R155.00

Notas vir proe, en aanbevole kombinasies
Skerp en geurig; jy kan die verandering in rypheid proe en ruik wat die wingerde na die druiwe oorgedra het. Dit was ’n goed gebalanseerde seisoen, en jy kan dit in die wyn sien. Aromas van aarbei en soetdoring, ’n sweem van bosbessie, korinte en bosvloer. Jou verhemelte geniet ’n verskeidenheid geure soos souterige soetdoring, droëvrugte en sappige moerbeie. Die wyn is rond en sag maar tog goed gestruktureer en vol geur, met subtiele dog ferm tannine.

Om dit ten volle te geniet, beveel ons aan dat jy die wyn ten minste ’n uur voor die tyd oorskink en teen 16-18 °C voorsit, of as ’n ligte rooie vir die somer kan jy dit teen 10-12 °C voorsit. Dit is ’n veelsydige wyn en kan geniet word met ’n verskeidenheid geregte soos sampioenrisotto, eend- en wildsvleidgeregte, lams- of beesvleis of sommer net soos dit is.

Only 48 left in stock

Minimum – 6 Bottels
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days
DEEL
BOONTOE

Seven Springs Pinot Noir 2015

R155.00

Only 48 left in stock

Inkopiemandjie 0

Teken aan

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.

Welcome

Welkom