Holden Manz Visionaire 2014

R180.00

Oes
Baie matige somer, en vroeg Februarie se hitte neem later af tot meer gematigde temperature. Reën teen die einde van die plukseisoen maak dit ‘n moeilike tyd om tydsberekening reg te kry. Die Cabernet wat laat ryp word en koeler weerstoestande bring besonder elegante tannine en struktuur mee.

Kleur
Intense donkerrooi kleur met ’n helder rand

Neus
Oorlopens vol rooi bessie- en moerbeigeure, met subtiele sweempies van potloodskilfers, skerp wit peper, fynbos en violet vroeg in die lente.

Palet
Gladde elegante palet met midverhemelte-rypheid en speseryagtige, soepel nasmaak. Rooi en swart vrugte oorheers, gebalanseer met ’n grafietstaalagtigheid. Die tannine is sag en verfyn, en bied uitsonderlike afronding vir die aromas van speserye en vars pruime. Die vele komponente van Visionaire laat elkeen met sy eie unieke eienskappe spog, terwyl dit kombineer om ’n belewenis te bied wat groter as die dele is – elke variasie ’n gevierde solis wat met die orkes van versnyding kombineer!

Only 6 left in stock

Minimum – 6 Bottels
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days
DEEL
BOONTOE

Holden Manz Visionaire 2014

R180.00

Only 6 left in stock

Inkopiemandjie 0

Teken aan

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.

Welcome

Welkom