R80.00
Die wyn bied geïntegreerde geure van swart en rooi bessies, teeblare en speserye wat jou uitnooi om hierdie versnit te drink. Die sagte struktuur met sagte tannine wat ’n kern van soet bessies ondersteun, dra by tot die maklike drinkbaarheid. Dit is mediumvol met ’n goeie geronde, pikante nasmaak.
In Voorraad
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days