Marianne Rosé 2018

R125.00

Die kleur is ’n lieflike sagte pienk, soos die randjie van ’n sonsondergang. Die neus is gesofistikeerd en elegant met subtiele tone van wit roosblare, bosbessie, framboos en geskilde lemoene. Die palet is sag en rond met ’n fris maar syagtige nasmaak. ’n Provence-styl Rosé wat by enige geleentheid geniet kan word.

In Voorraad

Minimum – 6 Bottels
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days
DEEL
BOONTOE

Marianne Rosé 2018

R125.00

In Voorraad

Inkopiemandjie 0

Teken aan

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.

Welcome

Welkom