Seven Springs Syrah Rosé

R90.00

Dit het ’n diep granaatpienk kleur, met ’n tikkie Turkse lekkers op die neus. Waatlemoen en framboos gee aanvanklik die pas aan, gerugsteun deur ’n mediumvol getekstureerde midverhemelte. Dit maak geleidelik plek vir ’n kurkdroë, lang, talmende nasmaak met ’n verfrissende varsheid aan die einde. ’n Ietwat voller wyn met ’n getekstureerde palet.

Hierdie wyn sal maklik kombineer met gerookte vis, charcuterie, biltong en dies meer. Die midverhemelte het beslis meer gewig as baie ander rosé-wyne, maar dit is waarom dit ‘n heerlike braaiwyn is. Iets om die stof en die hitte van die vroegmiddag af te spoel.

Only 42 left in stock

Minimum – 6 Bottels
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days
DEEL
BOONTOE

Seven Springs Syrah Rosé

R90.00

Only 42 left in stock

Inkopiemandjie 0

Teken aan

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.

Welcome

Welkom