Seven Springs Unoaked Chardonnay 2017

R110.00

Eie aan ons styl bly die ongeëikte Chardonnay ’n ligte wyn met skoon lyne en suiwer vrugtegeure en ’n tipies Overbergse mineraliteit. As ’n ongeëikte Chardonnay is dit nogal ’n aromatiese wyn met blomgeure van frangipani, heuningblom en selfs lemoenbloeisels, en – verrassend genoeg – ’n sweem van lemoensponskoek. ’n Dinamiese palet met ’n krapperige bramley-appelsuurheid en natklipmineraliteit.

As ’n ligter wyn word dit as ’n skemerkelkie geniet, maar kombineer ook goed met kos. Teen 10 °C en met ceviche of sushi voorgesit, is dit regtig ’n wenner. Saam met lig gekruide geregte of sop is dit ook nie te versmaai nie, en dit kombineer goed met ’n hoenderslaai en ’n vishoofgereg.

Only 48 left in stock

Minimum – 6 Bottels
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days
DEEL
BOONTOE

Seven Springs Unoaked Chardonnay 2017

R110.00

Only 48 left in stock

Inkopiemandjie 0

Teken aan

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.

Welcome

Welkom