Lammershoek The Innocent White 2019

R110.00

’n Toeganklike, vruggevulde en karaktervolle versnit van tipiese Swartland Chenin Blanc, met Viognier en Sauvignon Blanc – vars en bros.

Van verskeie natuurlik groeiende Chenin Blanc-bosstokke wat tussen 1966 en 1983 geplant is. Soos die Chenin Blanc, groei die Viognier- en Sauvignon Blanc-vermengingsvennote ook in blokke met verskillende grade van ontbinde graniet. Dit egter op oorkantse heuwels van die Aprilskloofvallei. Die gevolglike variasie in rypwordingspatrone verbreed die vermengingsopsies in die kelder, om die Chenin se unieke en geurvolle, terroir-gedrewe Swartland-eienskappe perfek te komplementeer. Geen vasgestelde vinifikasie ‘resep’ word gebruik nie; elke wingerdblok word volgens sy sterkpunte en eienskappe behandel. Die druiwe word vroegoggend met die hand in klein 20 kg kratte geoes, voor handsorteer. Elke komponent van die versnit word tydens die wynmaakproses apart gehou. Ná fermentasie word die wyne vir sewe maande in ’n mengsel van ou Franse eikehoutvate, houtfoudres*, asook vlekvrye staal- en betontenks gehou, voordat die finale versnit aangemaak en gebottel word.

In Voorraad

Minimum – 6 Bottels
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days
DEEL
BOONTOE

Lammershoek The Innocent White 2019

R110.00

In Voorraad

Inkopiemandjie 0

Teken aan

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.