Le Sueur Kluisenaar 2019

R175.00

Kleur
Ligte goud met ’n effense groenigheid 

Boeket
Komplekse, vol geure van tropiese vrugte, sagte wit peer en appelkoos; effense botterkaramel, lemmetjie en sagte heuningeik 

Proe
Volle komplekse geure van tropiese vrugte, lemmetjie en sterk mineraliteit. Goed geïntegreerde vars suurheid en ronde vanielje-eiktannine met ’n langdurige, sagte syagtige nasmaak. 

Only 66 left in stock

Minimum – 6 Bottels
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days
DEEL
BOONTOE

Le Sueur Kluisenaar 2019

R175.00

Only 66 left in stock

Inkopiemandjie 0

Teken aan

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.

Welcome

Welkom