SEMILLION 2020 AKKERDAL

R205.00

“Wild Yeast” Geelgoud – Lemmetjie, suurlemoen,
soetrissie, kruie en ‘n bietjie aspersies op die neus. Kruidagtige notas en geblikte ertjies volg op die verhemelte met ‘n witpeperhappie tot die einde.

Uitstekend nou maar sal goed verouder vir ten minste nog 5 jaar. “Romanse in die bottel”

WYN EN KOS: Sexy – Semillon werk goed saam met seekos, veral skulpvis,
varkvleis, kalfsvleis, hoender, voëlwild of geregte met roomsouse. Kaas, hard en sag is nog ‘n goeie kombinasie.

Bedien Tussen 12 – 14 ° C.

In Voorraad

Minimum – 6 Bottels
Beraamde afleweringstyd: 4 - 5 days
DEEL
BOONTOE

SEMILLION 2020 AKKERDAL

R205.00

In Voorraad

Inkopiemandjie 0

Teken aan

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.