Akkerdal

Play Video

Akkerdal Landgoed is in die skilderagtige Franschhoek-vallei geleë, tussen majestueuse berge, met asemrowende vergesigte, eikebome en die standhoudende Bergrivier. Pieter Hanekom, die eienaar en wynmaker, sê wynmaak is deel van die Hanekom-familie se erfenis en kultuur en ’n wesenlike deel van die goeie lewe.

By Akkerdal word daar op ikoniese rooiwyne gefokus. By hierdie handbedryfde wynmakery vind massaproduksie van unieke wêreldrooiwynversnitte plaas. Akkerdal glo dat gehaltedruiwe die geheim is tot voortreflike wyne. Danksy entoesiasme, toewyding, gehalte en ’n besondere passie is dit net logies dat Akkerdal-wyne iets besonders is.

Ons Wyne

BOONTOE

Search www.thewinefarmer.co.za

Teken aan

Wagwoord herwinning

Het jy jou wagwoord vergeet? Voer asseblief u gebruikersnaam of e-posadres in. U sal 'n skakel ontvang om 'n nuwe wagwoord per e-pos te skep.

Inkopiemandjie (0)

Welcome

By continuing past this point you confirm that you are 18 years of age or older.

Welkom

 Deur verder te gaan bevestig jy dat jy ouer as 18 jaar oud is.